Making your memories last forever…

Welcome to Milk Photography and thank you for visiting our website. I am looking forward meeting you and your family/partner and making your memories last forever….

I am the one and only photographer at Milk photography, but everyone needs a little help from time to time. I handpick freelancers and printing companies to provide you with the best and unique style photos and products.

We have a wide variety of products which can display your beautiful images around your house, or that can be the perfect gift for your loved ones.

My Work

Browse through my portfolio and contact me if you have any questions.

Wedding
wedding01_miniwedding02_miniwedding03_mini

Wedding

Couples & Pre-wedding
couples01_minicouples02_minicouples03_mini

Couples & Pre-wedding

Family, Maternity & Newborn
family01_minifamily02_minifamily03_mini

Family, Maternity & Newborn

Testimonails

  • Hi Annemé. Ek wil net vir jou baie dankie sê vir die pragtige foto's wat jy van die Bester familie geneem het. Ons is baie beïndruk met die professionele manier waarmee jy te werk gegaan het, die pragtige plek waar die foto's geneem is en selfs die wyse waarop jy die kindertjies hanteer het was uitsonderlik. Die eindproduk is 'n reuse sukses en ons sal jou enige tyd aanbeveel as fotograaf by enige geleentheid. Nogmaals baie dankie. Groete.

    Die Bester Familie van Benoni
  • Baie baie dankie ons foto’s lyk pragtig!!!! Jy is baie professioneel, ons sal jou oral aanbeveel. As ek eendag my CD maak sal jy asb die cover foto ook neem? En ook so portfolio van my en my dogters neem asb? En as... BAie baie Dankie.

    Annemarie Kruger van Wyk
  • Ons het vandag ons troue so alles in 'n gejaag gedoen. Mense het vir ons gese ons gaan nooit n fotograaf in so 'n kort tydjie kry nie. Ons het net aangehou bid dat die regte fotograaf oor ons pad sal kom. Ons het jou heel eerste ontmoet, net toe ons begin het met ons reelings, min het ons geweet dat die beste fotograaf reg voor ons staan. God het ons gebede verhoor met jou! Jy het ons troudag soveel meer spesiaal gemaak. Jy het die kosbare, 1 keer in n leeftyd oomblikke vasgevang op n manier wat net JY kon. God het verseker vir jou die talent, liefde en passie gegee om dit te doen wat jy doen. Ek kan nie wag om jou loopbaan dop te hou nie. Daar is min mense wat hulle passie hulle loopbaan kan maak, so geniet elke oomblik. Ons voel so bevoorreg om jou as ons fotograaf te kon gehad het. Dankie vir al jou moeite en geduld. Woorde kan nie genoeg beskryf hoe baie dit vir ons beteken nie. Dankie dat ons een klein oomblik kon gewees het van al die oomblikke wat jy vasgevang en nog gaan vasvang. Baie Liefde

    Pieter & Marili